Beskerm persvryheid, demokrasieMay 4, 2021
Namibië was gasheer vir Wêreldpersvryheidsdag en die Windhoek Deklarasie. Die Redakteur van Namibian Sun, Toivo Ndjembela, deel sy mening oor die vryheid van spraak, demokrasie en die volhoubaarheid van die media.