Konferensie oor herlewing van toerismeMay 6, 2021
Die Namibiese Minister van die Omgewing, Bosbou en Toerisme, Pohamba Shifeta, en die Wêreld Toerisme-organisasie se Direkteur vir Afrika, Elcia Grandcourt, kondig vandag aan dat Windhoek vanaf 14 tot 16 Junie ‘n streekskonferensie sal huisves. Die tema van die konferensie is “Strengthening Brand Africa for the Swift Recovery of the Tourism Sector”.