Ons is op koers vir 2,8 grade Celsius – GuterresJune 16, 2023

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres sê daar is geen vertroue, ondersteuning, samewerking of ambisie vir die omkeer van klimaatsverandering nie. Volgens Guterres is die wêreld op koers vir ‘n verwarming van 2,8 grade Celsius, wat ‘n katastrofe vir die mensdom is.