Steytler gee sy mening oor repokoers, inflasieJune 16, 2023
Namibiese ekonome het hul reaksie op toekomstige repokoers-verhogings gegee. Die koers is nou 7,75 persent met prima wat op 11,5 persent staan, eiendomslenings op 12,5 persent en motorlenings op 13,5 persent. Die makelaarsfirma Simonis Storm sê die huidige siklus van rentekoersverhogings is die derde vinnigste wat in die land aangeteken is. Volgens die firma is die huidige siklus nie so aggressief soos voriges nie en voorspel ook dat daar nie verdere repokoers-verhogings vanjaar ingestel sal word nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende Namibiese ekonoom Dr John Steytler gepraat of hy nog repokoers-verhogings sien…
Hy gee ook sy mening oor die piek van inflasie en rentekoerse in Suid-Afrika en Namibië…