Recon gesels oor sy jongste bedrywighedeNovember 3, 2023

ReconAfrica, wat sedert Julie ‘n bykomende 12 eksplorasie- en keuringsputte in die Kavango-kom geboor het, was sedertdien besig met data-ontleding. Kosmos 94.1 Nuus het ReconAfrica se woordvoerder, Ndapewoshali Shapwanale gekontak om die nuutste verwikkelinge uit te vind. Sy verduidelik waarmee die maatskappy tans besig is.