Afrika se kragoplossing is in laekoolsstof-ontwikkelingNovember 22, 2023
Energiekenners glo die toekoms van Afrika se energie lê in laekoolstof-tegnologieë. Martin Solomon van PwC Suid-Afrika sê geleenthede bestaan wel vir hernubare energie op die vasteland, maar moet in ‘n gebalanseerde stelsel benut word. Hy sê bestendige elektrisiteitsinfrastruktuur kan dit vir die vasteland makliker maak om skoon energie aan te neem: