Belangrikheid van SME’s weer beklemtoonNovember 22, 2023

KwaZulu-Natal se premier Nomusa Dube-Ncube sê klein-, medium- en mikro-ondernemings is noodsaaklik vir groei in die provinsie. Sy het die hoofrede gelewer by die World Business Angels Investment Forum by die Inkosi Albert Luthuli Internasionale Konferensiesentrum in Durban. Die geleentheid het meer as ʼn duisend afgevaardigdes uit minstens 50 lande gelok. Dube-Ncube sê entrepreneurs moet geld van slim beleggers of alternatiewe bronne teiken: