Drank, dronkbestuur en partytjies oorheers Copps 94.1November 25, 2023
Soos verwag was die strate van die hoofstad uiters besig met einde van die maand vieringe, en natuurlik ook Swart Vrydag. Die Copps 94.1-span het hulle hande vol gehad met drank, partyjies en dronkbestuur. JP Nel was aan diens.