Gauteng se feestyd-veldtog geloodsDecember 15, 2023

Die Gautengse Verkeersdepartement, in samewerking met verskeie wetstoepassingsagentskappe, het met verskerpte operasies regoor die provinsie begin om padveiligheid in die feestyd te verbeter. Die departement se woordvoerder, Sello Maremane, doen ‘n beroep op padgebruikers om versigtig te wees en verkeersregulasies na te kom om voorvalle en sterftes op die paaie te voorkom