SA-dokters sal land verlaat oor nuwe gesondheidsversekeringDecember 19, 2023
Suid-Afrikaanse dokters wat gekant is teen die Wetsontwerp op die Nasionale Gesondheidsversekering is besorg oor die moontlike impak. Volgens die Solidariteit-doktersnetwerk is baie uitgesproke dat hulle die land sal verlaat indien dit ingestel word. Die koördineerder, Peirru Marx, sê die wetsontwerp sal wet word sodra president Cyril Ramaphosa dit onderteken. Hy bepleit sorgvuldige oorweging voor dit afgehandel word: