Ysland se vulkaan neem reeds afDecember 19, 2023

Vulkanoloog Haraldur Sigurdsson sê die vulkaanuitbarsting in Ysland is reeds besig om af te neem. Dit is na byna 4 000 inwoners van die vissersdorpie Grindavik ontruim is. Volgens Sigurdsson was die lawafonteine ongeveer 200 meter hoog maar, die goeie nuus is dit blyk om vinnig af te neem.