Ministerie sê oor veiligheid van rooigety-visJanuary 5, 2024
Na aanleiding van die rooigety wat vanoggend aangemeld is by Dolfynstrand aan die kus, het vrae ontstaan oor die veiligheid van die gevrekte visse as voedeselbron. Honderde mense net neergesak op Dolfynstrand om vis bymekaar te maak. Francois Lottering van Kosmos 94.1 het die vrae aan die ministerie van visserye gestel en die amptenare het hulle raad so verwoord.