Arbeidersparty vra skietstilstand in GazaJanuary 9, 2024

Die Arbeidersparty in die Verenigde Koninkryk sê hy is bekommerd omdat daar geen einde in sig is vir die ondraaglike lyding van Palestyne in Gaza en die Israelse gyselaars wat nog aangehou word nie. Meer as 30 000 mense is dood sedert die oorlog tussen Israel en Hamas in Oktober verlede jaar begin het. Die Arbeiders se skaduminister van buitelandse sake, David Lammy, beskryf Israel se voortgesette taktieke in Gaza as vernietigend en sê ʼn volgehoue skietstilstand is dringend nodig: