Ramaphosa sê VN moet Geregshof-beslissing afdwingJanuary 30, 2024
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika gaan die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad nader om te verseker dat Israel hou by die uitspraak van die Internasionale Geregshof. Die hof het Israel Vrydag beveel om alle moontlike maatreëls te tref om dade te voorkom wat op volksmoord teen Palestyne in die Gaza-strook kan neerkom. Ramaphosa het ook sy oproep vir die hervorming van Veiligheidsraad herhaal: