Man vas na hy chemikalieë-aanvaller bystaanFebruary 6, 2024
Die Britse polisie soek steeds na Abdul Ezedi wat blykbaar ‘n vrou en haar twee kinders met chemikalieë aangeval het en ernstige beserings veroorsaak het. Nou sê die Londense Metropolisie se woordvoerder bevelvoerder Jon Savell ‘n man is gearresteer nadat hy blykbaar Ezedi bygestaan het.