Johannesburg kry skoon ouditFebruary 9, 2024
Die Stad Johannesburg sê hy bly daartoe verbind om sy finansiële posisie en prestasie te versterk. Die stad het ‘n ongekwalifiseerde oudit vir die 2022/2023-boekjaar behaal, en twee van sy instellings, die Johannesburg Mark en Johannesburg Stadsteater, het skoon oudits gekry. Die stad se woordvoerder, Virgil James…