Assange: N$1 miljard se kunswerk sal vernietig wordFebruary 14, 2024
Daar word in Brittanje berig dat ‘n Russiese kunstenaar Andrei Molodkin 16 kunswerke ter waarde van net minder as 43 miljoen Britse pond, of net meer as ‘n miljard Namibiese dollar, te vernietig sou Julian Assange in die gevangenis sterf. Assange is in Belmarsh in Londen besig om uitlewering na die VSA te beveg. Molodkin sê hy probeer standpunt inneem.