Kommer oor aanlyn slenters in buurlandFebruary 14, 2024
Die Finansiële Sektor-gedragsowerheid in die buurland het verbruikers gewaarsku oor bedrieglike beleggings-aanbiedings na ‘n toename in bedrog op sosiale media. Die hoof van die owerheid se Departement vir Verbruikers-opvoeding, Lyndwill Clarke, wys op die neiging waarin bedrieërs aanlyn platforms uitbuit om mense in te loop. Clarke bepleit openbare bewustheid om risiko’s te verminder: