Repokoers onveranderd na eerste vergadering vir 2024February 14, 2024

Die repokoers is onveranderd gehou op 7,75 persent. Die goewerneur van die Bank van Namibië het die redes so aangevoer.

En Cirrus-ekonoom Robert McGregor het sy reaksie so verwoord.