Repokoers, soos verwag, onveranderdFebruary 14, 2024

Soos verwag, het die Bank van Namibië die repokoers onveranderd op 7,75 persent gelaat. Dit was die eerste vergadering van die Monetêre Beleidskomitee se vergadering vanjaar en die sentrale bank se goewerneur, Johannes !Gawaxab het die redes daarvoor so uiteengesit.