Sespunt-plan vir SA se mediese vervaardigingFebruary 14, 2024
MMH en Partners Africa het ‘n sespunt-strategie onthul om belegging in Suid-Afrika se farmaseutiese en gesondheidsorg-vervaardigingsektor ‘n hupstoot te gee. Michael Mynhardt van Avacare Health Global skets sleuteldoelwitte, insluitend die bereiking van UNAIDS se teikens teen 2025, die ondersteuning van vyf aktiewe farmaseutiese bestanddeel-vervaardigers teen 2030, en die vermindering van die afhanklikheid van buitelandse invoer. Mynhardt sê dit het ten doel om ‘n volhoubare raamwerk vir farmaseutiese vervaardiging daar te stel, wat Afrika se toegang tot lewensreddende medisyne sal verseker: