Hamas moet sy tonnels vernietig, gyselaars vrylaatFebruary 15, 2024

Die ACDP se leier, Kenneth Meshoe, glo regeringspogings sal nie die oorlog in Gaza oplos nie en stel voor Hamas moet beïnvloed word om gyselaars vry te laat as ‘n oplossing. Hy het ‘n beroep op die internasionale gemeenskap gedoen om te eis Hamas moet sy tonnels vernietig en Israel se bestaansreg erken. Hy het ‘n waarskuwing uitgereik deur middel van Bybelse aanhalings: