Teenkorrupsie-kommissie sê oor sakeFebruary 15, 2024

Die Teenkorrupsie-kommissie het sedert 2018, 872 geregistreer met 483 wat van die hand gewys is as gevolg van verskeie redes, 25 wat na ander instansies verwys is en 368 wat ondersoek is. Volgens plaaslike media handel meeste van die sake oor magsmisbruik, omkopery, misbruik van openbare bronne en belasting of tender ongerymdhede. Die kommissie kom gereeld onder skoot deur lede van die publiek omdat daar blykbaar nie genoeg gedoen word nie maar, daar is ook begroting-uitdagings en ‘n tekort aan ondersoekbeamptes.