Borrell looi Israel vir mensgemaakte rampMarch 14, 2024

Die EU se verteenwoordiger vir buitelandse sake Josep Borrell sê hongersnood word deur Israel gebruik as ‘n vertakking van sy oorlog in Gaza. Hy sê seeroetes en vliegtuie moet gebruik word om voedsel aan burgerlikes te gee as gevolg van ‘n mensgemaakte ramp.