Swapo het van die struggle kids vergeet so wie is jy?March 21, 2024
NEFF-lid Michael Amushelelo het ‘n effe ander siening as dr. Eksteen. Hy het sy protesgangers toegespreek by hulle optog vanoggend teen jeugwerkloosheid. Hy sê Swapo het selfs van sy eie kinders, wat hy as die ‘struggle kids’ beskryf het, vergeet.