Smith deur na Olimpiese SpeleMarch 24, 2024
Oor na die Afrika Driekamp Beker wat op Swakopmund gehou is. Die Suid Afrikaner Vicky van der Merwe is die elite vroue wenner. Dit was ‘n kwalifiserende wedren vir die Olimpiese spele en van Der Merwe is baie verlig dat sy deur is na die Spele.