Beleid wat verbruikers beskerm, werkMarch 26, 2024
Namibiese verbruikers het nie soos Suid-Afrika, wetgewing wat hulle beskerm nie, net ‘n beleid wat deur die handelsministerie ontwikkel is en tot volgende jaar duur. Die beleid is eers verlede jaar geïmplementeer maar is van 2020 gedateer. Salom Haidula van die ministerie se departement vir verbruikerbeskerming sê die beleid word baie goed benut terwyl die wetgewing aan gewerk word.
Hy sê verbruikers kan ingevolge die beleid verligting aanvra en opeis.