VSA looi Hamas in menseregte-verslagApril 23, 2024

Amerika se Departement van Buitelandse Sake se jaarlikse verslag oor menseregte maak melding van bewerings oor oorlogsmisdade deur Israel, Hamas, en ander Palestynse militante groepe. Amerika se minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê die mishandeling sluit moord, marteling, ontvoering en seksuele geweld in wat Hamas, die Palestynse Islamitiese Djihad en ander op 7 Oktober gepleeg het: