Messteek, roof oorheers Copps 94.1May 11, 2024
Dit was ‘n uiters bedrywige aand op Copps 94.1. Die span moes bontstaan tussen mesgevegte, rooftogte asook ‘n gewapende roof, en het te doen gehad met die trauma wat slagoffers ondervind in sulke situasies. Francois Lottering was op die toneel en het die besonderhede.