ACDP kla ook oor uitslag in SA, maar lê self voor aan OVKJune 7, 2024

Die ACDP in Suid-Afrika het hom gedistansieer van die groep van politieke partye wat die uitslag van die verkiesing betwis. Sommige partye het die Verkiesingskommissie van onreëlmatighede en stem-bedrog beskuldig. Raymond Tlaeli van die ACDP sê hulle het ‘n bekwame onafhanklike verkiesingsontleder aangestel om hulle besware aan die OVK voor te lê: