Namibiese landbou trek net indirek voordeel uit BricsJune 11, 2024

Suid-Afrika werk op die oomblik hard om markte in die Brics-groepering vir sy landbou-produkte te bekom. Namibië is nie ‘n lid van Brics nie maar is geallieerd met die blok en sy politiek. Op die oomblik trek Namibië net indirek voordeel uit die mark.