So lyk temperature vir die res van JunieJune 14, 2024

Namibiërs sal temperature van warmer as normaal in die komende week ervaar maar, nagte sal koud wees. In hierdie week se AMT-weervoorspelling sê Johan van den Berg daar is wel koue op pad.

In terme van reën, moet Namibiërs maar geduldig wees… skud maar jou warm baadjies weer reg vir begin Julie.