Gemeenskappe soek aanspreeklikheid in mynbousektorJune 23, 2024

Die groep Mining Affected Communities United in Action het ‘n beroep op die sewende administrasie gedoen om aanspreeklikheid in die mynbousektor voorop te stel. Die voorspraakgroep beskuldig mynondernemings van die plundery van gemeenskapsrykdom en hulle voldoen nie aan maatskaplike en arbeidsplanne nie. Hulle is wysigings aan die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleumhulpbronne om te verseker dat mynondernemings se woord aanspreeklik gehou word vir hul optrede.