DA behandel die ANC soos ‘bedelaars’June 30, 2024
Die onderwysvakbond Sadtu sê die DA behandel die ANC soos bedelaars in die regerings-onderhandelings. Die hoofsekretaris, Mugwena Maluleke, sê die DA moet die opposisie wees en diegene wat die land se belange vooropstel moet die onderhandelings voortsit. Hy voeg by hulle kan nie toelaat dat markte voorskryf nie, omdat die land aan sy regmatige eienaars teruggegee moet word: