Oekraïne kry 43 F16’sJuly 11, 2024

Denemarke en Nederland het F16-vegvliegtuie aan die Oekraïne geskenk. Daar sal 19 van die Amerikaanse vliegtuie van Denemarke af kom en 24 van Nederland. Die aankondiging is deur die Amerikaanse minister van buitelandse sake Antony Blinken gemaak.