ANC verhoor Zuma WoensdagJuly 15, 2024
Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê Suid-Afrikaners woon in ‘n land waar die oppergesag van die reg respekteer word, en mense gebruik die howe om te bepaal wat hulle wil hê. Hy voeg by die voormalige president Jacob Zuma is iemand wat in vervolging en litigasie glo. Mbalula sê die ANC het Zuma se dissiplinêre verhoor vir Woensdag geskeduleer ten einde sy ANC-lidmaatskap te beëindig noudat hy die MK-party aanvoer. Hy voeg by hulle taak is om die saak binne die perke van die party se grondwet en die wet te hanteer: