Smokkelary in gevangenisse onder die loepJuly 19, 2024

Plaaslike media berig dat smokkelhandel, ook van dwelms, oral in die land se gevangenisse voorkom. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die diens se adjunk kommissaris-generaal Sam Shaalulange oor die kwessie. Volgens Shaalulange lyk dinge goed omdat die owerhede moeite doen om die probleem te bekamp.