Hardap ‘wag’ vir groenwaterstof-opbrengsteAugust 9, 2024
Verskeie streekgoewerneurs is in die proses om hul streeksredes te lewer. Salomon April, die goewerneur van die Hardap-streek, het in sy toespraak gesê die streek is afhanklik van die ontwikkelings wat die groenwaterstofbedryf gaan meebring. Hy het die verskeie suksesse in die streek uitgelig.