SA herdenk vandag VrouedagAugust 9, 2024
Met die herdenking van Vrouedag in Suid-Afrika vandag verwelkom die kabinet vroue se verteenwoordiging in die regstelsel. Dit is vandag die 68ste herdenking van die Vroue-optog en 70 jaar sedert die opstel van die vrouehandves. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die geskiedkundige aanstelling van regter Mandisa Maya as Suid-Afrika se eerste vrouehoofregter, is ‘n mylpaal vir die verbetering van geslags- en rasse-diversiteit in die regstelsel: