Swapo moet aandag gee aan sy ‘borge’August 12, 2024
Reaksie word ontvang op die nuus dat beide prokureur Sisa Namandje en die afgedankte besturende direkteur van Namcor Immanuel Mulunga vir ‘n mini-saamtrek op Omaruru vir die Swapo-party betaal. Die saamtrek vind op 17 Augustus plaas. Die politieke ontleder Ndumba Kamwanyah sê die party moet aandag gee aan die karakter van sy borge…