Buurland berei voorlegging vir Strafhof voorAugust 30, 2024
Suid-Afrika berei ‘n voorlegging van 500 bladsye oor die Hamas-Israel-konflik vir die Internasionale Strafhof voor, wat daarop gemik is om die werklikheid van volksmoord in Gaza te bewys. President Cyril Ramaphosa sê die saak sal weergawes van ooggetuies insluit om Suid-Afrika se aanspraak van volksmoord te steun, in lyn met die land se verbintenis tot die mense van Palestina en sy kernwaardes: