Ekonoom sê stand van ekonomie sal verkiesingsverrassing bringAugust 30, 2024

Tydens die State of the Namibian Economy-aanbieding in die hoofstad het ekonoom Robin Sherbourne insigte uit sy boek, Guide to the Namibian Economy, aangebied. Onder die diverse gehoor was dr. Panduleni Itula, IPC se presidensiële kandidaat. Ekonoom Rowland Brown van Cirrus het ook kommentaar gelewer, en verwysing gemaak na Itula. Hoor bietjie wat hy te sê het.