Reaksie op 44% verteenwoordiging van jeug onder kiesersAugust 30, 2024
Namibiërs wat in 1982 en later gebore is verteenwoordig die hoogste aantal geregistreerde kiesers, of 901 316. Daarteenoor het 641 037 stemgeregtigde kiesers tussen die ouderdom 18 en 34 geregistreer om te stem, of 44 persent van geregistreerde kiesers. Kosmos 94.1 Nuus het met jeugleier Rivaldo Kavanga gesels, wat sê dit beteken nie almal gaan stem nie.