Windhoek spog nou met uitgebreide kringtelevisie-toesigAugust 30, 2024
Windhoek se burgemeester, Queen Kamati, het raadslede en die publiek op hoogte gebring van verskeie burgemeestersaktiwiteite. Sy het by die Stad Windhoek se raadsvergadering verslag gedoen oor die Stadspolisie wat kringtelevisie-toesig regoor die stad verbeter het. Kamati gee meer inligting.