Daar’s tans geen gevestigde mark vir groen ammoniakAugust 31, 2024

Die eerste opvoedkundige openbare lesingreeks oor groen waterstof en die omgewing het ‘n paneelbespreking ingesluit waar sleutelkwessies wat met die projek verband hou, bespreek is. Dit is aangebied deur Hyphen en Fortescue Namibia, in samewerking met Unam en Nust. Die moderator, Denver Kisting, het Toni Beukes, die hoof van omgewing, maatskaplik en bestuur by Hyphen, gevra wanneer die groenwaterstofbedryf in Namibië gevestig gaan word. Beukes het geantwoord dat daar nog geen gevestigde mark vir groen ammoniak is nie, en ‘n uitdaging uitgelig.