Gemeenskappe word ingelig oor reparasie-ooreenkoms met DuitslandSeptember 2, 2024

Die Nama Tradisionele Leiersvereniging het ‘n uitreikprogram van stapel gestuur. Die vereniging was verlede week in die Suide van die land en het die gemeenskappe ingelig oor die Duitse reparasies in verband met die volksmoord. Die week reis die vereniging na Fransfontein, Utuseb en Swakopmund. Kosmos 94.1 Nuus het met Maboss Ortmann gepraat…