Solidariteit beskuldig Motsoaledi van rasgelaaide retoriek oor NVGSeptember 4, 2024

Die vakbond Solidariteit waarsku die Nasionale Gesondheidsversekering kan tot nasionale verdeeldheid en ekonomiese skade lei. Die vakbond veroordeel die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, omdat hy rasgelaaide retoriek inspan om die NVG te bevorder en verwys na kritiek op die beleid as bangpratery uit die apartheidsera. Woordvoerder Theuns du Buisson voer aan die NGV is onuitvoerbaar en onbekostigbaar en sal ʼn negatiewe uitwerking op alle landsburgers hê, ongeag hulle ras, en lei tot ʼn massa-uittog deur dokters: