Vreemde wêreldekonomie-bewegings dalk goed vir NamibiëSeptember 11, 2024

Die Suid-Afrikaanse belegger en kommentator Karin Richards het op X haar kommer gedeel oor dalende olie- en koperpryse, wat sy as kommerwekkende aanwysers vir die wêreldekonomie beskou. Sy het opgemerk dat oliepryse daal, ondanks ‘n oorlog in die Midde-Ooste, terwyl goud se stabiliteit as ‘n waarskuwing dien. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die Cirrus-ekonoom Robert McGregor, oor wat dit vir Namibië beteken.

McGregor lig ook die voordele van die situasie uit.