Zama-zama’s roei onder Vrystaatse boereSeptember 12, 2024

Die Suider-Afirkaanse Agri-inisiatief, SAAI het nóg ‘n vee-slagting deur zama-zama’s in die Vrystaat se Goudvelde veroordeel. Vee wat aan ‘n boer van Ventersburg en Virginia behoort het, is gesteel en gister deur onwettige mynwerkers geslag. Die uitvoerende hoof van SAAI, Francois Rossouw, sê die polisie moet hulle pogings verskerp om van Zama Zama’s in gemeenskappe ontslae te raak: