Ja, die reën kom – in NovemberSeptember 13, 2024

Die jongste AMT-weervoorspelling is uit. Die eerste betekenisvolle reën vir landboudoeleindes word in November verwag. Die Suid-Afrikaanse weerkenner Johan van den Berg kyk na die veranderende weerpatrone, ryp wat kan voorkom en die verwagte reënval. Van den Berg is aan die woord.